Prosperous Project Management

Tips, techniques and pragmatic strategies for excellent Project Managers, Toastmasters and high personal achievers. Wayne Botha is a rare Project Manager, with passion for achieving results through Project Management, while improving inter-personal relationships, and developing Project Managers in the process. Wayne is a faculty member at Toastmsters Leadership Institute and Axia college of University of Phoenix.

Friday, December 18, 2009

Geloftes en simbole

16 Desember, 2009 het hierdie week verby gegaan in Connecticut, VSA. Daar was geen erkenning van Gelofte Dag in my kantoor nie of in die land nie.


In my hart sal ek altyd onthou wat ons in die skool geleer het en wat gebeur het by Bloed Rivier. My generasie heg sekere indrukke en betekenis aan 16de Desember elke jaar. Ander geslagte heg hul eie betekenis aan hierdie spesifieke datum.


Terwyl jy jou projekte bestuur, watter dae kan jy geskiedkundig maak? Hoe kan jy 'n datum kies en dit spesiaal maak vir jou projek span? Watter simbole kan jy tot stand bring? Jou projek span sal die projek onthou ongeag van waar hulle in die toekoms reis.

Labels: