Prosperous Project Management

Tips, techniques and pragmatic strategies for excellent Project Managers, Toastmasters and high personal achievers. Wayne Botha is a rare Project Manager, with passion for achieving results through Project Management, while improving inter-personal relationships, and developing Project Managers in the process. Wayne is a faculty member at Toastmsters Leadership Institute and Axia college of University of Phoenix.

Sunday, January 3, 2010

Voorspeodige nuwe jaar vir Afrikaners

Ek luister na "Rock Daai Lyfie" (Nicholis Louw) en "De La Rey" (Bok van Blerk) op CD wat ons gekoop het terwyl ons in Suid Afrika was in 2009. Ek is glad nie lus om uit te gaan nie want dit sneeu alweer hier in Connecticut. En toe besef ek dat ek nog nie Voorspoedige jaar gewens het vir Afrikaanse lesers.

Ons se baie "Dis 'n klein wereld". Eintlik was dit nog altyd 'n klein wereld. Terwyl ek saam met die Boy Scouts gekamp het in 2009, het ek 'n ou oom ontmoet. Hy het onmiddelik die aksent opgetel en gevra of ek ex-Suid Afrikaner is. Hy vertel toe dat sy oupa in die Boere oorlog baklei het. Sy oupa was 'n khaki en die oom vertel hoe hy stories gehoor het van die ander kant van die boere oorlog - soos wat die khakis dit gesien het. Interesante insig terwyl ek na woorde van "De La Rey" luister.

In elk geval - ek wens almal a voorspoedige 2010. Met of sonder sneeu.

Labels:

0 Comments:

Post a Comment

Links to this post:

Create a Link

<< Home