Geloftes en simbole
In my hart sal ek altyd onthou wat ons in die skool geleer het en wat gebeur het by Bloed Rivier. My generasie heg sekere indrukke en betekenis aan 16de Desember elke jaar. Ander geslagte heg hul eie betekenis aan hierdie spesifieke datum.
Terwyl jy jou projekte bestuur, watter dae kan jy geskiedkundig maak? Hoe kan jy 'n datum kies en dit spesiaal maak vir jou projek span? Watter simbole kan jy tot stand bring? Jou projek span sal die projek onthou ongeag van waar hulle in die toekoms reis.
Labels: Projek Bestuur

0 Comments:
Post a Comment
Links to this post:
Create a Link
<< Home